Namibe-provinsie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Namibe is 'n provinsie in die suidweste van Angola met 'n bevolking van sowat 313 667 mense in 2006 gehad. Die hoofstad is Moçâmedes (tussen 1985 en 2016 Namibe).
Meer inligting Provinsies van Angola ...
Provinsies van Angola | |||
---|---|---|---|
Bengo- Benguela- Bié- Cabinda- Cuando Cubango- Cuanza Norte- Cuanza Sul- Cunene- Huambo- Huíla- Luanda- Lunda Norte- Lunda Sul- Malanje- Moxico- Namibe- Uíge- Zaire |
Sluit
Ligging van Namibe-provinsie in Angola | |
Oppervlakkte | 57 091 vk km |
Bevolking (2006) | 313 667 |
Hoofstad | Moçâmedes |