Napoléon Eugène Louis Bonaparte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Prins Napoléon Eugène Louis Bonaparte (16 Maart 1856 - 1 Junie 1879) was die seun van Napoleon III en die laaste nasaat van Napoleon Bonaparte. Hy het gesterf tydens die Anglo-Zoeloeoorlog in Suid-Afrika. Ná die afsterwe van sy vader is hy deur aanhangers van die Franse monargie geproklameer as Napoleon IV.
Kitsfeite Vorstehuis, Titel ...
Napoléon IV | |
---|---|
Keiserlike prins van Frankryk | |
Prins Napoléon Eugène Louis Bonaparte | |
Vorstehuis | Bonaparte |
Titel | Hoof van die Huis van Bonaparte |
Tydperk | 9 Januarie 1873 – 1 Junie 1879 |
Voorganger | Napoleon III |
Opvolger | Prins Victor |
Volle naam | Napoléon Eugène Louis Jean Joseph Bonaparte |
Vader | Napoleon III |
Moeder | Eugénie de Montijo |
Gebore | 16 Maart 1856; Parys, Frankryk |
Oorlede | 1 Junie 1879; Zoeloe-koninkryk (tans KwaZulu-Natal, Suid-Afrika) |
Begrawe | Keiserlike grafkelder, Sint Michael's-abdy, Farnborough |
Godsdiens | Rooms-Katolieke Kerk |
Sluit