Ndaba kaMageba
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ndaba kaMageba was 'n Zoeloekoning.[1]Hy was die seun van Mageba, en was hoof van die Zoeloenasie vanaf omtrent 1745 tot 1763. Hy is deur Jama kaNdaba opgevolg.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Ndaba kaMageba | |
---|---|
Koning van die Zoeloenasie | |
Dinastie | Huis van die Zoeloe |
Bewind | 1745ā1763 |
Volle naam | Ndaba kaMageba |
Gesterf | 1763 |
Voorganger | Mageba kaGumede |
Opvolger | Jama kaNdaba |
Vader | Mageba kaGumede |
Sluit