Nicolaas van Warmelo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Nicolaas Jacobus van Warmelo (Gouda, Nederland, 8 September 1835 – Heidelberg, Transvaal, 21 April 1892) was die vierde leraar in die Nederduitsch Hervormde Kerk en ’n kerkleier in Transvaal. Hy was sowat 21 jaar lank Hervormde predikant tot hy in 1885 met die kerkvereniging in Transvaal saamgegaan en van toe tot sy dood predikant in die NH of G Kerk (Verenigde Kerk) was.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
N.J. van Warmelo | |
Ds. N.J. van Warmelo in die tyd toe hy Hervormde predikant was. | |
Naam | Nicolaas Jacobus van Warmelo |
---|---|
Geboorte | 8 September 1835 Gouda, Nederland |
Sterfte | 21 April 1892 Heidelberg, Transvaal |
Kerkverband | Hervormd, NH of G Kerk |
Gemeente(s) | Zoutpansberg (Schoemansdal) Heidelberg, Transvaal |
Jare aktief | 1864–1892 |
Kweekskool | Universiteit van Leiden |
Sluit