Nicolas Appert
Franse uitvinder van lugdigte voedselpreservering (1749–1841) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Nicolas Appert (Châlons-en-Champagne, 17 November 1749 - Massy, 1 Junie 1841) was 'n Franse uitvinder en suikerbakker. Hy is bekend vir sy uitvinding van lugdigte bewaring van voedsel. Hy het ook bekendheid verwerf as die "vader van die inmaakproses".
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Nicolas Appert | |
---|---|
Nicolas Appert in 1841 | |
Gebore | 17 November 1749 Châlons-en-Champagne, Frankryk |
Sterf | 1 Junie 1841 (op 91) Massy, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Beroep | uitvinder en suikerbakker |
Bekend vir | "vader van die inmaakproses" |
Handtekening | |
Sluit