Nicolas Cage
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Nicolas Kim Coppola (gebore op 7 Januarie 1964),[1] professioneel bekend as Nicolas Cage, is ’n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy het die hoofrol in ’n verskeidenheid prente vertolk, van romantiese komedies en dramas tot wetenskapsfiksie- en aksieprente.[2]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Nicolas Cage | |
Cage in 2009 by die Venesiese Rolprentfees. | |
Geboortenaam | Nicolas Kim Coppola |
---|---|
Geboorte | 7 Januarie 1964 (1964-01-07) (60 jaar oud) |
Aktiewe jare | 1980-tans |
Sluit