From Wikipedia, the free encyclopedia
Nikkel-62 (Chemiese notasie: 6228Ni) is 'n stabiele isotoop van nikkel. Hierdie nuklied het die hoogste bindingsenergie per nukleon van alle nukliede.[2]
Saam met die ligter stabiele isotope van nikkel word hierdie nukleid in ewewigs- en kwasiewewigsprosesse tydens supernova-verbranding. Daar is twee ontploffingsprosesse wat dit vervaardig, die ontploffende silikonverbranding en die alfa-rich freezeout. Amper die helfte word in tipe Ia-ontploffings vervaardig, die res in tipe II.[3]
Hierdie isotoop ontstaan egter ook in die s-proses wat voor die supernova-ontploffing in die C,O-kern of tydens die koolstofverbranding gevorm. Dit oorleef die ontploffing vorm die helfte van die totale voorkoms.[3]
Die kernspin is I = 0 en dit beteken dat hierdie isotoop geen kernmagnetiese resonansie wys nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.