Ochrophyta
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ochrophyta is 'n groep van hoofsaaklik fotosintetiese heterokonte.[5][6] Hul plastides is afkomstig van rooiwiere.[7]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Klasse ...
Ochrophyta | |
---|---|
Digte kelpwoud met ondergroei by Partridge Point naby Dave's Caves, Kaapse skiereiland | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Klade: | SAR |
Infrakoninkryk: | Heterokonta |
Filum: | Ochrophyta Cavalier-Smith, 1995[1] |
Klasse | |
| |
Sinonieme | |
Sluit
Die klassifikasie van die groep word nog bepaal. Sommige outeurs (bv. Cavalier-Smith) verdeel dit in twee subfilums, naamlik Phaeista (Cavalier-Smith 1995; bevat Hypogyristea en Chrysista in sommige klassifikasies) of Limnista en Marista in ander) en Khakista (Cavalier-Smith, 2000; bevat Bolidomonas en diatome).[8]