Stad in Orge Manisipulitreit, Lativa From Wikipedia, the free encyclopedia
Ogre is 'n stad in die middel van Letland, 36 km vanaf Riga, aan die monding van die Ogre-rivier in die Daugava-rivier. Die dorpie Ogre is in 1206 vir die eerste keer in Duits Oger genoem. Toe die spoorweg Riga–Daugavpils in 1861 gebou is het inwoners van Riga begin om hier somerhuisies te bou. In 1862 word Ogre 'n gesondheidsoord.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ogre | |
---|---|
Stad | |
Die Lutherse kerk in Ogre | |
Koördinate: 56°49′N 24°36′O | |
Land | Letland |
Historiese landskap | Lyfland |
Streek | Ogres novads |
Stadstatus | 1928 |
Regering | |
• Burgemeester | Egīls Helmanis |
Oppervlak | |
• Totaal | 13,58 km2 (5,24 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 23 273 |
• Digtheid | 1 711/km2 (4 430/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (OET) |
• Somertyd | UTC+3 (OEST) |
LV | 5001, 5002, 5003 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.