Die Olifantsrivier is 'n klein rivier in die Boland, provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit mond uit aan die suidebank van die Wemmershoekdam, noordoos van Franschhoek.
- Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.
Olifantsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Wemmershoekdam |
Monding-hoogte | 299 m |
Koördinate: 33°50′13″S 19°26′35″O |
Vloei in die Boland. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Olifantsrivier (dubbelsinnig).
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.