![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e9/PekaBridge_BorderPost_SouthAfrica.jpg/640px-PekaBridge_BorderPost_SouthAfrica.jpg&w=640&q=50)
Oshoek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oshoek is in Mpumalanga en is die grootste grenspos tussen Suid-Afrika en Eswatini. Die N17 nasionale pad begin hier. Aan die Eswatini-kant van die grens loop die pad na Mbabane, die hoofstad. Die grenspos staan bekend as Ngwenya aan Eswatini se kant. Die grenspos is oop tussen 07:00 en 22:00.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e9/PekaBridge_BorderPost_SouthAfrica.jpg/640px-PekaBridge_BorderPost_SouthAfrica.jpg)
Meer inligting Suid-Afrika, Eswatini ...
Suid-Afrika | Eswatini | |
---|---|---|
Grensposnaam | Oshoek | Ngwenya |
Provinsie | Mpumalanga | |
Naaste dorp | Hartbeeskop | Mbabane |
Pad | N17 | MR3 |
Koördinate | 26.2128°S 30.9886°O / -26.2128; 30.9886 | 26.2128°S 30.9886°O / -26.2128; 30.9886 |
Telefoonnommer | +27 (0) 17 882 0138/9 | |
Faksnommer | +27 (0) 17 819 3481 | |
Besigheidsure - Reisigers | 07:00 - 22:00 | 07:00 - 22:00 |
Besigheidsure - Algemeen |
Sluit