Ou Apostoliese Kerk
Christelike kerk gemeenskap / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ou Apostoliese Kerk is 'n Christelike gemeenskap wat ontstaan het uit die Albury-beweging, wat in 1832 gelei het tot die ontstaan van die Katoliek Apostoliese Kerk,[1] en later die Nuwe Apostoliese Kerk.[2] Die Ou Apostoliese Kerk is deel van 'n groep kerke in die Irvingisme-beweging en vorm nie deel van die Protestante kerke nie.