Pampoentjies
Menslike siekte veroorsaak deur paramyxovirus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pampoentjies is 'n hoogs aansteeklike siekte van die parotisklier (speekselklier) voor en onder die oor. Dit kan groot komplikasies tot gevolg hê. Pampoentjies word veroorsaak deur die pampoentjies-virus.[1] Aanvanklike tekens en simptome sluit dikwels koors, spierpyn, hoofpyn, swak aptyt en algemene ongesteldheid in.[2]
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |