Paraves
From Wikipedia, the free encyclopedia
Paraves is 'n wydverspreide groep teropode-dinosourusse wat in die middel van die Juraperiode ontstaan het. Benewens die uitgestorwe Dromaeosauridae, Troodontidae, Anchiornithidae en Scansoriopterygidae, bevat die groep ook die klade Avialae, waaronder meer as 10 000 spesies lewende voëls.[1]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subgroepe ...
Paraves | |
---|---|
Voorbeelde van Paraves-dinosourusse. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klade: | Dinosauria |
Klade: | Saurischia |
Klade: | Theropoda |
Klade: | Pennaraptora |
Klade: | Paraves Sereno, 1997 |
Subgroepe | |
| |
Sinonieme | |
|
Sluit