Pius Langa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pius Langa (25 Maart 1939[1] – 24 Julie 2013[2]) was die hoofregter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika.[1] Hy is in 1994 deur Nelson Mandela tot die bank aangestel; word in 2001 die adjunkhoofregter; en is in 2005 deur Thabo Mbeki tot hoofregter bevorder. Hy tree in Oktober 2009 af en is in 2013, op 74 jarige ouderdom, na 'n lang siekbed oorlede.
Kitsfeite Vise, President ...
Pius Langa | |
Ampstermyn Junie 2005 – Oktober 2009 | |
Vise | Dikgang Moseneke |
---|---|
President | Thabo Mbeki |
Voorafgegaan deur | Arthur Chaskalson |
Opgevolg deur | Sandile Ngcobo |
Adjunkhoofregter van Suid-Afrika | |
Ampstermyn November 2001 – Junie 2005 | |
President | Thabo Mbeki |
Voorafgegaan deur | Homself (as Adjunkpresident van die Konstitusionele Hof) |
Opgevolg deur | Dikgang Moseneke |
Adjunkpresident van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika | |
Ampstermyn Augustus 1997 – November 2001 | |
Voorafgegaan deur | Ismail Mahomed |
Opgevolg deur | Homself (as Adjunkhoofregter) |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Pius Nkonzo Langa (1939-03-25)25 Maart 1939 Bosbokrand, Transvaal, Unie van Suid-Afrika |
Sterf | 24 Julie 2013 (op 74) Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Eggenoot/-note | Thandekile Mncwabe |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika |
Sluit