![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/57/Paul_F%25C3%25BCrst%252C_Der_Doctor_Schnabel_von_Rom_%2528Holl%25C3%25A4nder_version%2529.png/640px-Paul_F%25C3%25BCrst%252C_Der_Doctor_Schnabel_von_Rom_%2528Holl%25C3%25A4nder_version%2529.png&w=640&q=50)
Plaagdokter-kostuum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die doel van die klere wat plaagdokters gedra het, was om hulle teen siektes wat deur die lug versprei word, te beskerm. Die uitrusting, wat in die 17de eeu in Frankryk en Italië gebruik is, het uit 'n enkellengte-oorjas en 'n voëlagtige snawelmasker, wat dikwels met soet- of sterkruikende stowwe (gewoonlik laventel) gevul is, bestaan het. Daarmee saam het hulle ook handskoene, stewels, 'n breërandhoed, en 'n kleed of mantel wat die res van die klere bedek het, gedra.[2]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/57/Paul_F%C3%BCrst%2C_Der_Doctor_Schnabel_von_Rom_%28Holl%C3%A4nder_version%29.png/640px-Paul_F%C3%BCrst%2C_Der_Doctor_Schnabel_von_Rom_%28Holl%C3%A4nder_version%29.png)