![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d1/Prince_Alfred_Pass-002.jpg/640px-Prince_Alfred_Pass-002.jpg&w=640&q=50)
Prins Alfredpas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Prins Alfredpas is 'n bergpas op die R339-pad. Die pas verbind Knysna oor die Outeniquaberge met Avontuur in die westelike deel van die Langkloof.
Kitsfeite Ligging, Begin in ...
Prins Alfredpas | |
![]() | |
Die R339-pad aan die bokant van Prins Alfredpas | |
Ligging | Tussen Knysna en Avontuur |
---|---|
Begin in | 1862 |
Voltooi in | 1866 |
In | Outeniquaberge |
Pad | R339 |
Sluit