Prinses Margaret, Gravin van Snowdon
jongste suster van koningin Elizabeth II / From Wikipedia, the free encyclopedia
Prinses Margaret, gravin van Snowdon (Margaret Rose; 21 Augustus 1930 – 9 Februarie 2002) was die jongste dogter van koning George VI van die Verenigde Koninkryk en sy vrou, koningin Elizabeth, en die enigste sibbe van koningin Elizabeth II.
Kitsfeite Gebore, Volle naam ...
Prinses Margaret | |
---|---|
Gravin van Snowdon | |
Gebore | 21 Augustus 1930 Glamis-kasteel, Skotland |
Volle naam | Margaret Rose |
Oorlede | 9 Februarie 2002 (op 71), Londen, VK |
Eggenoot | Antony Armstrong-Jones, 1ste Graaf van Snowdon (6 Mei 1960 – 11 Julie 1978, geskei) |
Kinders | David Armstrong-Jones, burggraaf Linley Lady Sarah Chatto |
Vader | George VI van die Verenigde Koninkryk |
Moeder | Elizabeth Bowes-Lyon |
Sluit