Pulitzerprys vir Poësie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Pulitzerprys vir Poësie is 'n onderafdeling van die Amerikaanse Pulitzerprys en word sedert 1922 toegeken aan 'n vermaarde, oorspronklike poësiebundel deur 'n Amerikaanse digter.
Kitsfeite
Pulitzerprys vir Poësie
| ||
Pulitzer-medaljes | ||
Toegeken vir | Uitnemendheid in literêre Poësie | |
Borg | Columbia-universiteit | |
Land | Verenigde State | |
Datum | Jaarliks rondom April | |
Eerste toekenning | 1922 | |
Webtuiste | pulitzer.org |
Sluit