From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R69 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Vryheid met Mkuze verbind via Louwsburg. Die roete begin waar dit aftak van die R34-provinsiale pad in Vryheid, hou oos en gaan verby die afdraai van die R618-streeksroete, gaan verby Louwsburg, maak 'n verspringende kruising met die R66 van 3 km en eindig waar dit by die N2-nasionale pad aansluit 20 km noord van Mkuze. [1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.