die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die rektum (van die Latynrectum intestinum, "reguit ingewande") is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus. Die menslike rektum is sowat 12cm lank.