Rijnsburgse Boys
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rijnsburgse Boys is 'n amateursokkerspan uit Rijnsburg (Nederland), wat in die Topklasse (Saterdag) speel. Die Uien se tuisveld is Sportpark Middelmors (kapasiteit: 6 100 toeskouers). Die span het baie ondersteuners uit die dorp Leiden, wat naby Rijnsburg lig (Leiden het self nie 'n sokkerspan nie).