Skotse plantkundige From Wikipedia, the free encyclopedia
Robert Brown (21 Desember 1773 – 10 Junie 1858) was 'n Skotse plantkundige, wat gespesialiseer het in die studie van die Fabaceae familie.
Brown sterf op 17 Dean Street, Soho Square in Londen, op 10 Junie 1858.[1][2][3] Hy is begrawe in Kensal Green Cemetery in Londen.
Die standaard skrywer afkorting R.Br. word gebruik om hierdie individu as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.