From Wikipedia, the free encyclopedia
Rosenbergiet is 'n mineraal met die chemiese formule AlF3·3H2O. Dit is 'n trihidraat van aluminiumfluoried. Dit is kleurloos, en die kristalle is tetragonaal tot dipiramidaal.
Rosenbergiet | |
---|---|
Formule | AlF3.3H2O[1] |
Nickel-Strunz (10) | 3.CD.05 |
Kleur | kleurloos[1] |
Streep | kleurloos[1] |
Glans | glasagtig[1] |
Hardheid | 3-3,5 (Mohs)[1] |
Digtheid | 2,1 g/cm3[1] |
Transparansie | deursigtig[1] |
Dubbelbreking | eenassig (-)[1] |
RI-waardes | nω = 1,427 nε = 1,403 |
Kristalsisteem | tetragonaal |
Ruimtegroep | P4/n |
Nommer | 85 |
Eenheidsel | a = 771,5; c = 364,8pm |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Rosenbergiet is vernoem na Philip E. Rosenberg, 'n geochemikus van die Verenigde State van Amerika.
Rosenbergiet word aangetref in die Keltynmyn in Toscanië, Italië en Erebus, Rosseiland, Antarktika. Dit is nie radioaktief nie, en het 'n hardheid van 3-3,5 op Mohs se hardheidskaal.
Rosenbergiet kristalliseer in 'n tetragonale struktuur. Die aluminiumatoom is omring deur 'n verwronge [AlF2(H2O)4]-oktaëder. Die fluoorione is aksiaal. Een van die drie watermolekules is nie aan die aluminiumioon gekoördineer nie. [1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.