Rosmead
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rosmead[1] is 'n klein dorpie, eintlik 'n spoorwegaansluiting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika baie naby Middelburg. Rosmead is in 1880 gestig en aanvanklik Middelburgweg genoem. Dit is later vernoem na lord Rosmead, Goewerneur van die Kaapkolonie.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Rosmead | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 31°29′2″S 25°7′4″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Plaaslike munisipaliteit | Inxuba Yethemba |
Hoogte | ,4,8 m (1,3 ft) |
Tydsone | SAST |
Sluit