Ruarsiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ruarsiet is 'n mineraal met chemiese formule RuAsS.[1] Dit is 'n erts van die platinumgroep-elemente en dit bevat naas rutenium dikwels ook osmium, iridium en platinum.[2]
Meer inligting Portaal Geologie ...
Ruarsiet | |
---|---|
Formule | RuAsS |
Onsuiwerhede | Os, Ir, Pt |
Nickel-Strunz (10) | 2.EB.20 |
Kleur | grys, loodgrys |
Streep | grysagtig swart |
Hardheid | 6-7 (Mohs) |
Transparansie | opaak |
Strukturbericht-kode | E0₇ |
Eenheidsel | a = 5.931, b = 5.915, c = 6.003, Z = 4; beta = 112.45° |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Sluit
In Suid-Afrika word dit in die Driekopmyn van Burgersfort in Limpopo en in Rustenburg in die Bojanala Platinumdistrik van Noordwes aangetref.[3]