São Paulo (deelstaat)
staat van Brasilië / From Wikipedia, the free encyclopedia
São Paulo (Portugees vir Sint Paulus) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is die grootste deelstaat ten opsigte van bevolking, en die 12de grootste volgens oppervlakte. Die hoofstad en grootste stad, São Paulo, het 'n bevolking van 11,037,593 in 2010 gehad. São Paulo is in die suide van die deelstaat geleë
Kitsfeite
| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Leuse: Pro Brasilia Fiant Eximia (Latyn) | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | São Paulo | ||||
Grootste stad | São Paulo | ||||
Oppervlakte | 248 209,4 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
39 827 570 (2008) | ||||
Goewerneur | João Dória | ||||
MOI (2005) | 0,833 – hoog | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Sluit