From Wikipedia, the free encyclopedia
Die SMS Stettin was 'n ligte kruiser van die Duitse Vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog en was die susterskip van die SMS Nürnberg. Sy het 3,550 ton water verplaas en toegerus met tien 4.1-duim kanonne en twee 18-duim torpedobuise. Sy was aangedryf deur vier stoomturbines van 21,000 dryfasperdekrag en kon 25 knope behaal.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.