Kruiser
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Kruiser is 'n vinnigvarende oorlogskip. Hulle word gewoonlik aangewend ter bekamping van vyandige oorlogskepe, die patrollering van handelsroetes, verkenningstake en ter versterking van aanvalstuie. Die vaartuie kan groot afstande relatief vinnig aflê. Omdat missies lank kan neem, moet hulle ook goed ingerig wees om die bemanning te kan ondersteun.

Remove ads
Tipes kruisers
Kruisers kan as volg geklassifiseer word:
- Onbeskermde kruiser: 'n kruiser sonder enige pantser.
- Pantserdekkruiser: 'n tipe skip met 'n gepantserde dek (later vervang met die ligte kruiser).
- Gepantserde kruiser (pantserkruiser): 'n skip met 'n gepantserde dek en pantser langs sy sye (later vervang deur die slagkruiser).
- Ligte kruiser: 'n ligter weergawe van die pantserkruiser.
- Slagkruiser: 'n skip met vergelykbare bewapening as die van 'n slagskip, maar met ligter pantser.
- Swaar kruiser: 'n tipe ligte kruiser met groot (ongeveer 200 mm) kanonne.
Remove ads
Voorbeelde
Enkele voorbeelde van kruisers:
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Cruisers. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads