From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Saroniese Eilande is 'n argipel in Griekeland wat genoem is na die golf waarin hulle geleë is.[1] Die belangrikste bewoonde eilande in die argipel is Salamis, Aegina, Agistri en Poros. Die eilande Hidra en Dokos daar naby word soms bygereken as deel van die Saroniese eilande.[2]
Baie inwoners van die Griekse vasteland het vakansiehuise op die Saroniese Eilande en daar is gereelde veerbote na die eilande.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.