Savanne-olifant
Die bekendste van die twee Afrika-olifante / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die savanne-olifant (Loxodonta africana) is die swaarste en die tweede hoogste landdier ter wêreld. Dit is die bekendste van die twee Afrika-olifante. Die ander is die Afrika-woudolifant (Loxodonta cyclotis), wat oorspronklik as 'n subspesie van dié olifant beskou is, maar tans oorwegend as 'n aparte spesie erken word.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Savanne-olifant | |
---|---|
'n Savanne-olifant naby die grens van die Serengeti- en Ngorongoro-bewaringsgebied in Tanzanië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. africana |
Binomiale naam | |
Loxodonta africana (Blumenbach, 1797) | |
Verspreiding van die Savanne-olifant (2007) |
Sluit