![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e4/SeaHarrier.jpg/640px-SeaHarrier.jpg&w=640&q=50)
Sea Harrier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sea Harrier is 'n kort opstyg en vertikale landing/vertikale opstyg en landing straalvegter, verkenning- en aanvalsvliegtuig vir vlootgebruik; die tweede lid van die Harrier-familie wat ontwikkel is. Dit is as die Sea Harrier FRS1 in die Britse Vloot in diens ontplooi in April 1980.[2] Die subsoniese Sea Harrier het lugverdediging ter see voorsien vir die Koninklike Vloot se vliegdekskepe.
Kitsfeite
Sea Harrier | |
---|---|
'n Sea Harrier by die Royal International Air Tattoo. | |
Tipe | Vloot V/STOL aanvalsvegter |
Vervaardiger | Hawker Siddeley British Aerospace |
Vrygestel | 20 August 1978 (FRS1) 2 April 1993 (FA2) |
Onttrek | Maart 2006 (Britse Vloot); 6 Maart 2016 (Indiese Vloot)[1] |
Status | uit diens gestel |
Hoofgebruikers | Britse Vloot(histories) Indiese Vloot(histories) |
Aantal gebou | 111 |
Eenheidskoste | £13.9 miljoen (1991) |
Weergawes | Hawker Siddeley Harrier |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5d/Vector-nozzle-sea-harrier-jet-common.jpg/640px-Vector-nozzle-sea-harrier-jet-common.jpg)
![Nozzle locations](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/82/Pegasus-engine-diagram.svg/220px-Pegasus-engine-diagram.svg.png)