Seksuele fetisjisme
From Wikipedia, the free encyclopedia
Seksuele fetisjisme of erotiese fetisjisme is 'n vorm van fetisjisme waar 'n persoon seksuele genot put uit 'n fisieke voorwerp, situasie of liggaamsdeel. Die voorwerp of situasie word die fetisj genoem, en die persoon wat ’n fetisj daarvoor het, is 'n fetisjis.[1] 'n Seksuele fetisj kan wissel van 'n praktyk wat ekstra plesier in 'n verhouding verskaf, soos een maat wat ’n sekere kledingstuk dra, tot 'n afwyking wat groot sielkundige stres veroorsaak by die fetisjis.[2]
- Fetisj stuur hierheen aan. Vir die begrip in okkultisme, sien fetisjisme.
Meer inligting Subklas van, Mediese vakgebied ...
Subklas van | parafilie, Fetisjisme, Siekte |
---|---|
Mediese vakgebied | Psigiatrie, sielkunde |
ICD-9-CM | 302.81 |
NCI Thesaurus ID | C94353 |
Sluit
Seksuele fetisjisme