Suid-Afrika se beroemdste blom is die protea. Dit is tipies Suid-Afrikaans en word as een van die wêreld se skouspelagtigste blomsoorte beskou.

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Thumb
Serruria florida
Thumb
Protea aristata
Thumb
Leucadendron floridum

Die familie  Proteaceae word in Suid-Afrika  deur sowat vierhonderd spesies ver­teenwoordig wat in dertien genera verdeel word. Hierdie genera sluit o.m. in die Protea self, waarvan die suikerbos 'n tipiese voorbeeld is; die tolbosse en silwerbome (Leucadendron); die speldekussings (Leucospermum); rooistompies of soldate (Mimetes); wilde amandel (Brabejum) ens.

Seldsame proteasoorte

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.