SerisietFrom Wikipedia, the free encyclopedia Serisiet is 'n mineraal. Dit is 'n fynkorrelrige wit kaliummika wat die verweringsproduk van verskeie aluminosilikaatminerale is.[1] Die formule is KAl2(AlSi3O10)(OH,F)2. Serisiet (Magurka, Lae Tatra Slowakye) Dit is 'n soort muskoviet wat soms effens met paragoniet gemeng is. [2]
Serisiet is 'n mineraal. Dit is 'n fynkorrelrige wit kaliummika wat die verweringsproduk van verskeie aluminosilikaatminerale is.[1] Die formule is KAl2(AlSi3O10)(OH,F)2. Serisiet (Magurka, Lae Tatra Slowakye) Dit is 'n soort muskoviet wat soms effens met paragoniet gemeng is. [2]