Short SC.7 Skyvan
Britse veeldoelige vliegtuig / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Short SC.7 Skyvan (bynaam die Vlieënde skoenboks)[2] is 'n Britse 19-sitplek tweemotorige turboskroef aangedrewe vliegtuig wat vervaardig word deur Short Brothers in Belfast, Noord-Ierland. Dit woord hoofsaaklik gebruik vir die vervoer van vrag en valskermspringers. Daar is twee variante, die Short 330 en Short 360, beide met verlengde rompe wat ontwerp is as streeksvliegtuie.