![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8d/Jane_in_brown_shweshwe.jpg/640px-Jane_in_brown_shweshwe.jpg&w=640&q=50)
Shweshwe
From Wikipedia, the free encyclopedia
SeShweshwe ( /ˈʃwɛʃwɛ/ )[1] is bedrukte, gekleurde katoenmateriaal wat dikwels vir tradisionele Suid-Afrikaanse klere gebruik word. Die tekstielstof is oorspronklik indigo gekleur, maar dit is deesdae in 'n verskeidenheid van kleure en bedrukte ontwerpe, wat deur gedetailleerde geometriese patrone gekenmerk word, beskikbaar.[2] Vanweë die gewildheid daarvan, word shweshwe as die denim, of tartan, van Suid-Afrika beskryf.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8d/Jane_in_brown_shweshwe.jpg/640px-Jane_in_brown_shweshwe.jpg)