![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/9d/Sylvite-4jg44a.jpg/640px-Sylvite-4jg44a.jpg&w=640&q=50)
Silviet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Silviet is 'n mineraal met formule KCl. Dit is die mineraalvorm van kaliumchloried, ook bekend as potas in die leketaal. Dit is genoem na die Nederlandse medikus en chemikus François Sylvius de le Boe (1614-1672).
Meer inligting Optiese eienskappe, Kristallografie ...
Silviet | |
---|---|
![]() | |
Formule | KCl |
Onsuiwerhede | Br, CO2 |
Kleur | kleurloos, grys, wit, gelerig tot rooi, soms blou of pers |
Streep | wit |
Hardheid | 1,5 -2 (Mohs) |
Digtheid | 1.993(5) g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Transparansie | deursigtig, deurskynend, opaal |
Dubbelbreking | isotroop |
RI-waardes | n = 1.4903 |
Kristallografie | |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht-kode | B1 |
Eenheidsel | a = 6.2931 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Sluit
Silviet is goed oplosbaar in water. Dit kan dalk deur sublimasie by 550 °C uit vulkaniese gasse gevorm word.[1]