Sing vir die harlekyn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sing vir die Harlekyn is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1980 deur Rand Films uitgereik is. Johann Schutte was die vervaardiger en F.C. Hamman die regisseur. Anton Goosen het die musiekverwerking behartig.[1]
Kitsfeite Regisseur, Produksieleier ...
Sing vir die Harlekyn | |
---|---|
Regisseur | FC Hamman |
Produksieleier | Johann Schutte |
Draaiboek | Cobus Robinson |
Met | Sonja Herholdt André Swiegers Bill Curry Carina Steyl Frik Herholdt |
Musiek deur | Anton Goosen |
Ateljee | Rand Films |
Verspreider | Rand Films |
Uitgereik | 1980 |
Speeltyd | 90 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Sluit