'n Snelgeweer is ’n apparaat wat gebruik word om die snelheid van bewegende voorwerpe te meet. Dit word gebruik om die spoed van voertuie vir wetstoepassing te meet, en word dikwels in professionele toeskouersport gebruik om die spoed van tennisballe of krieketballe te meet.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die snelgeweer wat in sport gebruik word is in 1999 deur Henri Johnson van Somerset-Wes ontwerp. Dit kan gebruik word om te meet hoe vinnig die bal beweeg wanneer ’n tennisbal of golfbal afgeslaan word, of wanneer 'n krieketbal geboul word. Die apparaat is amptelik by The Oval (Londen) in Engeland bekendgestel tydens die 1999 Krieketwêreldbeker.[1] Johnson se snelgeweer is al by PGA- en Davisbeker-toernooie gebruik.[2]
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.