From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sprokieswoud is 'n deel van die Nasionale Etoshawildtuin in Kunene, Namibië wat naas Grünewald geleë is. Dit bestaan uit 'n oop woud van sprokiesbome. [1]
Dit is net 2 km x 2 km groot en is op 'n vlakte met soetgras op kalksteen geleë. Dit is die grootste konsentrasie van Moringa ovalifolia in die wêreld. Die park se olifante beskadig hierdie bome dikwels, maar hulle is nou daarteen beskerm.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.