Stef Bos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stef Bos (gebore in Veenendaal in die provinsie Utrecht, Nederland op 12 Julie 1961) is 'n Nederlandse sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy sing en dig ook in Afrikaans.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Stef Bos | |
---|---|
Stef Bos tydens 'n lewendige optrede. | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 12 Junie 1961 (1961-06-12) (62 jaar oud) Veenendaal, Utrecht, Nederland |
Instrumente | Kitaar, klavier |
Webwerf | http://www.stefbos.nl/ |
Sluit