Struizendam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Struizendam is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit lê aan die suidelike punt van Botswana, digby die grens met Suid-Afrika. Dit het 'n laerskool en die bevolking het 313 getel tydens die 2001 sensus.[1]
Kitsfeite Land, Distrik ...
Struizendam | |
---|---|
Koördinate: 26°39′30″S 20°38′28″O | |
Land | Botswana |
Distrik | Kgalagadidistrik |
Bevolking | |
• Totaal | 313 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit