Suid-Atlantiese Wedvaart
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suid-Atlantiese Wedvaart (voorheen die Kaap-na-Rio) is 'n seiljagwedvaart van Kaapstad na verskeie bestemmings in Suid-Amerika. Dit is gewoonlik na Rio de Janeiro, Brasilië, maar Punta del Este, Uruguay, en Salvador, Brasilië, is al gekies.
Meer inligting Datum van stigting of ontstaan, Land ...
Datum van stigting of ontstaan | 1971 |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Sluit