From Wikipedia, the free encyclopedia
The Sunday Times is 'n Engelstalige koerant wat elke Sondag deur Avusa Media Limited uitgegee word. Die koerant het 'n geouditeerde sirkulasie van 504 000 eksemplare en 'n weeklikse leserstal van 3,2 miljoen mense, wat dit die grootste naweekkoerant in Suid-Afrika maak. Die koerant is in 1906 gestig.
Die koerant is bekend vir hulle kritiek teen die regering. Voorbeelde hiervan:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.