146ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk From Wikipedia, the free encyclopedia
Silvester III was die 146ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
Pous Silvester III | |
---|---|
Geboortenaam | Giovanni di Crescenzi – Ottaviani |
Pontifikaat begin | 20 Januarie 1045 |
Pontifikaat eindig | 10 Maart 1045 |
Voorganger | Benedictus IX |
Opvolger | Benedictus IX |
Gebore | ±1000 Rome, Italië |
Sterf | 1062 of 1063 Sabina, Italië |
Ander pouse genaamd Silvester |
Pous Silvester III is gebore as Giovanni di Crescenzi – Ottaviani ongeveer in die jaar 1000 in Rome, Italië. Voor sy verkiesing was hy biskop van Sabina vanaf 1012. Op 20 Januarie 1045 volg hy Pous Benedictus IX op en regeer totdat Benedictus hom verdryf op 10 Maart 1045. Hy word opgevolg deur Pous Benedictus IX. Die naam ‘Silvester’ beteken 'Woudman'.
Hoewel Pous Silvester III in Maart 1045 deur Benedictus IX verdryf word, word hy eers definitief afgeset deur die sinode van Sutri op 20 Desember 1046. Hy is bly egter biskop van Sabina tot 1062. Sommige skrywers beskou hom as 'n teenpous.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.