20 Januarie
datum From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
20 Januarie is die twintigste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 345 dae in die res van die jaar (346 in skrikkeljare).
| << | Januarie 2025 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | |||
| 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
| 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
| 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
| 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
| Al die dae | ||||||
Gebeure
- 1045 – Pous Silvester III volg Pous Benedictus IX op.
- 1265 – Byeengeroep deur Simon de Montfort, vergader die Engelse Parlement vir die eerste keer in die Westminsterpaleis.
- 1320 – Nadat hy Pole herverenig het word Wladislaus die Korte in Kraków as Poolse koning gekroon.
- 1727 – Prospero Lorenzo Lambertini (later Pous Benedictus XIV) word aartsbiskop van Ancona.
- 1730 – Pous Benedictus XIII verklaar Peter Fourier salig.
- 1834 – Pous Gregorius XVI stel Giacomo Luigi Brignole, titulêr aartsbiskop van Nazianzo en Nicola Grimaldi, goewerneur van Rome aan as kardinale.
- 1885 – LaMarcus Adna Thompson patenteer die wipwa (roller coaster).
- 1942 – Nazis by die Wannseekongres in Berlyn besluit op die Eindoplossing tot die Joodse vraagstuk wat uiteindeik lei tot die Joodse volksmoord.
- 2016 – Konstantin Batygin en Michael Brown, wetenskaplikes aan die Caltech Universiteit, kondig die ontdekking van Planeet nege aan.
Remove ads
Geboortes
- 1654 – Michiel de Swaen, Nederlandse snydokter († 1707).
- 1741 – Carolus Linnaeus, Sweedse plantkundige en bioloog († 1783).
- 1775 – André-Marie Ampère, Franse fisikus († 1836).
- 1812 – Adrian Roux, tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid-Afrika georden is († 1884).
- 1831 – Piet Joubert, Boerekryger († 1900).
- 1855 – Ernest Chausson, Franse Romantiese komponis († 1899).
- 1894 – Walter Piston, Amerikaanse komponis († 1976).
- 1927 – Helen Elliot, Skotse tafeltennisspeler († 2013).
- 1928 – Antonio de Almeida, Franse dirigent en musikoloog († 1997).
- 1930 – Buzz Aldrin, Amerikaanse ruimtevaarder.
- 1934 – Hennie Aucamp, Afrikaanse skrywer († 2014).
- 1945 – Jan Boland Coetzee, Suid-Afrikaanse rugbyspeler en wynmaker († 2025).
- 1946 – David Lynch, Amerikaanse regisseur († 2025).
- 1953 – Jeffrey Epstein, Amerikaanse finansier en seksuele misdadiger († 2019).
- 1956 – Bill Maher, Amerikaanse akteur.
- 1961 – Elzabé Zietsman, Suid-Afrikaanse kabaretster.
- 1963 – Kris van Steenberge, Vlaamse skrywer.
- 1963 – David Baszucki, Amerikaanse entrepreneur, ingenieur en uitvinder.
- 1965 – Sophie, Gravin van Wessex, vrou van prins Edward van die Verenigde Koninkryk.
- 1972 – Nikki Haley, Amerikaanse politikus.
- 1975 – Zac Goldsmith, konserwatiewe Britse politikus.
- 1977 – Paul Adams, Suid-Afrikaanse krieketspeler.
- 1991 – Jolyon Palmer, Kanadese Formule Een-renjaer.
Remove ads
Sterftes
- 250 – Pous Fabianus, die 20ste pous (* 200).
- 842 – Keiser Theophilus van Bisantium (* 813).
- 1639 – Mustafa I, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1591 of 1592).
- 1859 – Bettina von Arnim, Duitse skryfster van die Romantiek (* 1785).
- 1891 – Kalãkaua, Hawaiise monarg (* 1836).
- 1896 – Prins Hendrik van Battenberg, morganatiese afstammeling van die Huis van Hesse (* 1858).
- 1936 – George V, koning van Groot-Brittanje (* 1865).
- 1943 – Ambrose Lomax, Suid-Afrikaanse apteker en fotograaf (* 1867).
- 1973 – Amílcar Cabral, 'n Kaapse Verdiese landboukundige, skrywer en politikus. (* 1924).
- 1984 – Johnny Weismuller, Amerikaanse swemmer en akteur - bekend vir sy rol as Tarzan (* 1904).
- 1990 – Barbara Stanwyck, Amerikaanse aktrise (* 1907).
- 1993 – Audrey Hepburn, Britse aktrise (* 1929).
- 2011 – Sexy Cora, Duitse pornografiese aktrise (* 1987).
- 2014 – Claudio Abbado, Italiaanse dirigent (* 1933).
- 2017 – Robert Anker, Nederlandse skrywer en digter (* 1946).
- 2018 – Paul Bocuse, Franse sjef, gastronoom en skrywer van kookboeke (* 1926).
- 2020 – Bicks Ndoni, Suid-Afrikaanse ANC-politikus en voormalige burgemeester van Uitenhage (* 1958).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Feesdag van Pous Donus in die Rooms-Katolieke Kerk.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met 20 Januarie. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads