Termitomyces schimperi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Termitomyces schimperi is 'n swamspesie, wat algemeen onder sy Hereronaam ejova (enkelvoud) bekend staan. Die sampioen word in verband gebring met die termiet-spesie Macrotermes michaelseni van Namibië. Die meervoudsvorm is omajowa (met die alternatiewe spelling van omajova of omayova), so genoem deur beide die Herero en Ovambo-mense van Namibië. Duitse Namibiërs verwys na die sampioen as Termitenpilz.[1] T. schimperi is die grootste lid van die genus, waartoe ook T. umkowaanii of i’kowa behoort wat in Suid-Afrika voorkom.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Kitsfeite Termitomyces schimperi, Wetenskaplike klassifikasie ...
Termitomyces schimperi | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Agaricomycetes |
Orde: | Agaricales |
Familie: | Lyophyllaceae |
Genus: | Termitomyces |
Spesie: | T. schimperi |
Binomiale naam | |
Termitomyces schimperi (Heim 1942) | |
Sluit