Tex Watson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles Denton "Tex" Watson (gebore 2 Desember 1945) is 'n Amerikaanse moordenaar en was 'n hooflid van die Mansonbende, wat deur Charles Manson gelei is.[1] Op 9 Augustus 1969 het hy, Patricia Krenwinkel en Susan Atkins die swanger aktrise Sharon Tate en vier ander mense in Los Angeles vermoor. Die volgende nag het Watson na Los Feliz, Los Angeles, gery waar hy 'n medepligtige was in die moord van Leno en Rosemary LaBianca. Watson is aan moord skuldig bevind en het in 1971 die doodstraf gekry ná twee jaar in die tronk.[2]:xvii
Kitsfeite
Tex Watson | ||
Gebore | 02 Desember 1945 (1945-12-02) (78 jaar oud) | |
Ander name | Charles Denton Watson (geboortenaam) | |
Misdaadbesonderhede | ||
Misdaad | Moord, sameswering | |
Beweging | Mansonbende | |
Vonnisbesonderhede | ||
Aangekeer | 30 November 1969 | |
Vonnisdatum | 12 Oktober 1971 | |
Vonnis | Doodstraf, versag tot lewenslange tronkstraf | |
Status | In tronk |
Sluit