Thaise kookkunsFrom Wikipedia, the free encyclopedia Thaise kookkuns (Eng.: Thai cuisine) is die nasionale kookkuns van Thailand. Balans, detail, en verskeidenheid is van kardinale belang vir Thaise sjefs. Yam wun sen kung: 'n geurige Thaise slaai met glasnoedels en garnale
Thaise kookkuns (Eng.: Thai cuisine) is die nasionale kookkuns van Thailand. Balans, detail, en verskeidenheid is van kardinale belang vir Thaise sjefs. Yam wun sen kung: 'n geurige Thaise slaai met glasnoedels en garnale